123 SLIM PAKKET

   

 

Slim is n opvoedkundige reeks wat bestaan uit 15 geselekteerde programme verpak en gekategoriseer in:
Wiskunde
Lees met Begripstoetse
Spelling
Korttermyn geheue
Konsentrasie
Logiese denke
Kognitiewe denke in oefeninge

Alles in n informele speletjies formaat wat n indirekte leer-klimaat skep.

123 Slim is die mees omvangryke sagteware produk in Suid Afrika wat vanaf voorskoolse kleuters tot graad 7 akkommodeer. Die programreeks speel af in n pretbelaaide klimaat met n opvoedkundige benadering.

Elke program stel die leerder instaat om sy persoonlike beste te lewer wat weer uitdagings stel om die oefeninge te voltooi terwyl die leerder die spel positief benader en dit geniet.

Hierdie sagteware is geskik vir alle hoofstroom leerders wat in die proses is om hul fundamentele leervaardighede te ontwikkel en toe te pas asook om hul konsentrasievlakke te verhoog. 123 Slim is idiaal vir die gebruik van remediring by leerders met leer en lees probleme of wat nie syfervaardig is nie.

 Klik op enige van die pakkette om meer te sien waaroor dit gaan:
A+ Kleuter Volume 1 A+ Kleuter Volume 2
A+ Graad 0 en 1 Volume 1 A+ Grd 1 Volume 2
A+ Grd 2-3 Volume 1 A+ Grd 2
A+ Grd 3 Volume 2 A+ Grd 4-5 Volume 1
A+ Grd 4 Volume 2 A+ Grd 5 Volume 2
A+ Grd 6-7 Volume 1    
 
A+ Lees Volume 1 A+ Spelling Volume 1
 
Tyd vir tafels 1 -10 Kopkrappers 4 - 12

 

 

 

Met trots ontwerp en onderhou deur GSD POTCH - Die WEB mense...
www.gsdpotch.com